Afrikaanse Hoër Meisieskool

Op soek na akkommodasie naby die Afrikaanse Hoër Meisiesskool, Pretoria ?

Melvin Residence Gaste Huis is slegs 2.8 Km daarvandaan

Verkorte inligting aangaande die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria

Akademiese onderrig is verseker ons skool se prioriteit – ons uitslae staaf dit.

Groepwerk word met tradisionele onderwysmetodes gekombineer om die beste resultate te bereik. Kontinue evaluering (CASS) is al sedert 1999 verpligtend en deel van ons werkswyse.

Die verpligte leerareas word aangebied en gekombineer met onderskeie vakkeuses. Ons gaan voort met keusevakke omdat ons doelwit nie ‘n gr.9-sertifikaat is nie, maar ‘n matrieksertifikaat wat internasionale erkenning geniet.

Klik hier om na die Afrikaanse Hoër Meisieskool se webtuiste te gaan

Klik op die kaart hieronder vir aanduidings  na die Afrikaanse Hoër Meisieskool vanaf Melvin Residence Gaste Huis, of om aanduidings after laai Directions to Hoër Meisieskool <– klink hiernaas