Afrikaans Hoër Seunsskool (Affies)

Op soek na akkommodasie naby die Afrikaanse Hoër Seunsskool, Pretoria ?

Melvin Residence Gaste Huis is slegs 2.3Km daarvandaan

Verkorte inligting aangaande die Afrikaanse Hoër Seunsskool, Pretoria

Die Afrikaanse Hoër Seunskool is `n Christelike Afrikaanse Seunskool wat daarna streef om sy unieke tradisie van uitnemende, opvoedende onderwys te handhaaf en uit te bou tot voordeel van ons land en sy inwoners.

Reeds sedert 1920 is die geskiedenis van die skool nou verweef met `n belangrike groeitydperk van die Afrikaner en sy taal. Besiel met dieselfde pioniersgees as hul voorgangers, het `n stroom jong Afrikaners uit hierdie skool gevloei om leiersposisies in alle vlakke van die Suid-Afrikaanse gemeenskap en die Afrikaner volkslewe vol te staan.

Vandag word daar met trots teruggekyk op `n roemryke verlede wat elke dag as fondament vir die bouwerk van môre dien.

Klik hier om na die Afrikaanse Hoër Seunsskool, Pretoria se webtuites te gaan

Klik op die kaart hieronder vir aanduidings  na die Afrikaanse Hoër Seunsskool vanaf Melvin Residence Gaste Huis, of om aanduidings after laai Directions to Hoër Seunsskool <– klink hiernaas